Kortverhale: kerk

Titel: SONDAG MET 'N STORIE - Uit 'n ander se pen

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Elke een se boekrak het ‘n juweel. Myne ook. Die een is gladnie bekend nie...




Titel: Toe steenkool koning was

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek swerf nou al vir byna vier maande in ’n land sonder sterre, sonder voetpaadjies...




Titel: Intreepreek: Hoofstuk 2 (sien ook "Intreepreek" onder my ander bydraes)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dis amper Kersfees en tyd vir die beplanningsvergadering van die Kerssangdiens. Ek het klaar ‘n...




Titel: DIE HUWELIK - VOLMAAK EN VIR EWIG

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


“Ma. Dis nou genoeg, asseblief !”
“My kind, mens trou net eenkeer in die lewe,...




Titel: DIE HERE IS MY HELPER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tannie Gerty is nou al amper 82. Sy het deur die jare talle inspirerende stories,...






HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar