Kortverhale: kos

Titel: As eet 'n geveg is

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Ek wil terugskreeu, ek wil harder skreeu as jy !” dink ek by myself toe...




Titel: Gratis opleiding?

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Saterdagoggend. Slentertyd! Bietjie ontspannend ronddwaal, ‘n doelbewuste ingryp teen die week se vervelige daaglikse roetine....




Titel: RYK - ARM

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 4 | Datum gepubliseer: 14 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ryk ? Eiendomme. Aandele. Grond? Of
Wese. Siel. Gees. Gesondheid, lewe?
Aandete is agter die...




Titel: PASSOP

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Man, Kaapstad, met sy koue nat winters (én nat somers) is nou wat jy regtig...




Titel: KOSTE VAN DIE LEWE

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Dit is Wroensdag. Laat Herfs.
Die oggendson het bykans sy tien grade na links geskuif....






ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar