Kortverhale: pyn

Titel: Vir Oulaas

Weergawe: | Datum gepubliseer: 31 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vir Oulaas

Met ¡®n knop in haar keel kyk sy weer na die kind wat...




Titel: Eerste Liefde, 1987. . .

Weergawe: | Datum gepubliseer: 07 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek het geweet dat dit liefde was, met die eerste oogopslag, al was dit nie...




Titel: Beste Buddie

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Beste Buddie

Soos al die ander ruspes het jy my stadig-maar-seker oortuig dat jy my...




Titel: Blomme vs T-shirts

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Blomme vs t-shirts

Carl Rogers se lewe is vol blomme. As hy na mense kyk...




Titel: Begrafnis

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Begrafnis

‘n See van swart en grys sit in die kerkbanke. Baie stil en weemoedig....






Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar