Kortverhale: seks

Titel: WAARHEID

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek lees op die muur van die Franse meisie, “Ek is nie dieselfde persoon as...




Titel: DUET VIR DRIE: nie vir homofobiese seksiste nie

KortverhaleJohann P. Boshoff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 16 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Flerrie. As ek haar in die hande kry, wurg ek haar dood, ek sweer. Sy’t...




Titel: Taal van liefde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Haar vinger lok hom nader. Sy staan daar met net ʼn t-hemp. Dis ʼn groot...




Titel: Die verrassing

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Middernag hang teen die muur. Die wysers lê soos een oor mekaar. Sy kyk na...




Titel: Die dobbelsteen val.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


VOORWOORD

'n Boek is die beste wyse van kommunikasie - of dit nou 'n intelligente...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar