Kortverhale: skool

Titel: Die Revolusie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Slegs die geknetter van die konka kan in die Huis gehoor word. Dit is net...




Titel: Wat elke ma (van ‘n seun) moet weet...

KortverhaleManie Jackson Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Alles het ‘n begin

Van die vroegste herhinneringe in my lewe is saam met die...




Titel: Raar maar Waar

KortverhalePous Papenfoes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Toe twee en twee vir agtjarige Rusco nie meer vier gemaak het nie, het hy...




Titel: Kadet Orkes

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


‘n Hoogepunt in my skool loopbaan, was die kadet orkes. Musiek is vir my tweede...




Titel: Krappie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Met die ontgroenings nagmerrie net agter die rug, en die uitspattige naamborde van ons nekke...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar