Kortverhale: skool

Titel: ‘n Idiomatiese Affêre uit die vorige geslag.

Projek: Idiome

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Piet en Jan is vir Meneer Geel so bang soos die duiwel vir ’n slypsteen,...




Titel: KATARIENA - DIE VROU

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Vrou

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Die stoom staan dik in die kleedkamers. Die hele span is onder die storte om...




Titel: ANNA-MARIE- se Renosterbeeldjie

Kortverhalesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Renoster

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 26 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Sy steek haar hand met die sleutel uit na die deur en vries halfpad. Sy...




Titel: "So bietjie moeg"

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


"Kom nou Willempie, ek wil jou net ‘n bietjie styl gee".
In een beweging duins...




Titel: HARDLOOP VIR MAMMIE!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Saterdagoggend skarrel dit al vroeg in ons huis. Vandag is dit interskole atletiek by die...






Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar