Kortverhale: sport

Titel: Oor rugby en liefde... Deel 2

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Chrizelle is skoon uit asem toe sy uiteindelik vir Nina inhaal. “Nina-mens, hokaai nou! Vir...




Titel: Oor rugby en liefde... Deel 2

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Chrizelle is skoon uit asem toe sy uiteindelik vir Nina inhaal. “Nina-mens, hokaai nou! Vir...




Titel: die vuishou

Projek: SPYT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Staan jou man. Veg terug. Man is man. Deel uit wat na jou kant toe...




Titel: Bedroefgebonde dorpie.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Droefgeestigheid in die dorpie. Ja- nee, hier is diep donkerte vandag in Pniel. Nie net...




Titel: Tussen wen en verloor.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Okay dan daai diep storie. 'n Hele paar jaar terug word ek en my gf...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar