Kortverhale: universiteit

Titel: Zaan of noem my sommer Zee.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jare terug het ek 'n perd geken wat iets oorgekom het wat jou urm hare...




Titel: Wat elke ma (van ‘n seun) moet weet...

KortverhaleManie Jackson Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Alles het ‘n begin

Van die vroegste herhinneringe in my lewe is saam met die...




Titel: Vir wie die klokke lui.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dekades gelede besluit ek en my buurman Spannie om op 'n Donderdagaand bietjie die dorp...




Titel: DIE BYBEL EN DIE DIERERIEM - MOSES - deel3d

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Gemini, die Tweeling, 21 Mei – 21 Junie
Gemini is 'n tyd van vermeerdering of...




Titel: DIE BYBEL EN DIE DIERERIEM - MOSES -deel3c

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Aries, die Ram, 21 Maart – 19 April
Die Ram begin met die lente ekwinoks,...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar