Kortverhale: universiteit

Titel: Die Bybel en die diereriem – Abraham en Isak - Deel 3

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Abraham se pligsgetroue bereidwilligheid om sy seun Isak te offer, het sy reputasie as die...




Titel: Die Bybel en die diereriem – Deel2 - Die sondvloed

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Sondvloed stories kom in verskeie kulture voor. Die woord 'sondvloed', is afkomstig van die Middelnederlandse...




Titel: Die Bybel en die diereriem – Deel1 - Adam en Eva en die pratende slang

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ongelooflike baie tyd is al vermors in die pogings om die historiese egtheid van die...




Titel: Die Doelgerigte Samaritaan

KortverhalePous Papenfoes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Mpho en Annarie is koshuis kamermaats. Hulle deel ‘n redelik beknopte kamer in Madelief, wat...




Titel: Dwerg Alwys vra ouers

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vertaling van Alvissmól uit die Edda

Thor het een keer weggery na die Ooste en...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar