Kortverhale: verhoudings

Titel: Ons REDE 10

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Die skemer son vertoon ‘n pragtige skarlaken refleksie oor die oppervlakte van die water. Met...




Titel: Die koevert (vervolg)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die oomblik is te groot vir haar en sy bars uit in trane. Dis regtig...




Titel: Die koevert

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die voordeur klokkie lui. En lui. En lui. Wie kan dit wees, wonder sy. Met...




Titel: Die Loterykaartjie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Bettie en Sois was boemelaars, desjare in Vanderbijlpark toe ek daar op skool was.

Ek...




Titel: Oor rugby en liefde... Deel 1

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


“Hy is manjifiek! Ek wens hy was myne!” roep Nina bewonderend uit terwyl sy die...






Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar