Kortverhale: verhoudings

Titel: Saterdag se soen

Projek: SOEN

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die bymekaarkom van twee pare lippe.

Stroopsoet. Passievol. Tone-krul-om-van-lekkerkry.

“He kissed like he was drowning...




Titel: Ek (deel 1)

KortverhaleTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


20 mg, 200 mg, 300 mg daagliks. Die resultaat: Niks. Absoluut fokol. Enige poging tot...




Titel: Ons REDE 9

KortverhaleZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Milah se hart voel verpletter toe sy in die deur van die hoofslaapkamer gaan staan...




Titel: Vandag se mens deur Johan Opperman

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die poskantoortjie op Njelele het byna nie bestaansreg nie. ‘n Klein geboutjie reg langs tannie...




Titel: Godzilla en oom Boks

Projek: SPREEKKAMER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Die prokureur sit agter haar lessenaar. Die vrou voor haar is oud voor haar tyd....






Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar