Kortverhale: wanhoop

Titel: Legkaart van ‘n kranksinnige

KortverhalePous Papenfoes Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LEGKAART (2015-05-27 tot 2015-06-09)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Patrys sit alweer penorent reg op die randjie van haar stoel met haar skouers hoog...




Titel: Dan hak hulle tonge vas om die naam reg uit te spreek.

KortverhaleArnold Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Deel 19.

ʼn Week later in Caracas Venezuela.

“Buenos días.”
“Good morning,” kyk sy rond...




Titel: WsW. Die Hofsitting neem ʼn dramatiese wending.

KortverhaleArnold Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Deel 18.

“Almal staan,” het die bevel van die klerk gekom soos deur die regter...




Titel: Gister se kleure

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Gister is die kleur van ’n ou foto. Die eerste teken van jou liefde is...




Titel: Ketter

KortverhaleTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 15 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Met liggaam, verstand, siel en gees deur ’n geslote opening waarvan die wande van wanhopige...






HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar