Kortverhale: werk

Titel: Eendag... Hoofstuk 2

Weergawe: | Datum gepubliseer: 12 Sep 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Eendag… op n reendag deur Armitage Shanks
(Vervolg van Eendag deur Doring Draad)

Die storie...




Titel: Moonchild en die taxi

Weergawe: | Datum gepubliseer: 29 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Onder die dak op die hoek van i grootpad staan sy en staar na die...




Titel: Moonchild en die eks

Weergawe: | Datum gepubliseer: 29 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Moonchild en die ekse

Snags wanneer dit stiller raak en sy haar laaste tafel koffie...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar