Titel: Die swaeltjie - gesing deur Virginia Lee
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Kom ons begint hierdie week net op 'n mooi noot.
Thanks
2015/10/25
Titel: Hardloop
Projek: SELF
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie is n liedjie wat Nicole Scherzinger geskryf het “Run” ek het dit oor vertaal...
Titel: jammer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 29 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Daar is kere wat ek
jammer
wil sê;
ek weet nie waaroor nie.
Miskien omdat...
Titel: My kaalvoet gedig - Anzè Bezuidenhout
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
vandag skryf ek ‘n kaalvoetvers
sonder pretensie of om voor te gee,
krabbel ek sommer...
Titel: In my oog se veraf kyk - Anzè Bezuidenhout
Projek: Oog
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
my verlange stroom soos druppels sag
oor die deining van my kartel-wang
in die hartseerkeep...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?