Titel: naamlose nommer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
my veglustige kloue kerf diep
verby die klaaglied van jou rukkende siel
so ver en...
Titel: Laaste oorblyfsels 2 - Rudi Coetzer
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 05 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Snags in die heldeakker sweef spoke rond
sleep hulle hare op die grond
en bedags...
Titel: Afrika Voelverskrik
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Afrika behoort aan my
.....................en die een wat hoor
..........hoe die brons patroon
stadig in...
Titel: Beg(r)aafde geliefdes - Woordverwerker ( Projek Bederf)
Projek: BEDERF
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die dooies is die gelukkiges.
Geen kans vir verwyte,
geen kans om te kan dwaal,...
Titel: in die kake van Saal A (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost).
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
muskiete hou my wakker
die nagstaf sit iewers ver
van hier en kakpraat
ek dwaal...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.