Musiek & Lirieke: die dood

Titel: Hande van 'n Ma se liefde

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die liefde erosie lê
in jou handpalms geweef
jou menswees, jou hart, jou alles
het...




Titel: Deernis van 'n Moederhart - Ita

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


soveel pypies karteer jou lyfie
vergeefse steriele tentakels na hartmonitor
flikker rooi-ogig as moegsterf van...




Titel: Anzè Bezuidenhout - Tot een hopie rou niks

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


 soos ‘n agt voet leȅ graf
voel ek my barre emosies
binne my sandkorrel en...




Titel: Waar koppe soos klippe sing*

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 08 Aug 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Lank gelede
se gode
staan nou hoog
en droog –

uitgehammer
uitgebeitel
uitgekap
uitgesny
uitgebakklei...




Titel: Afrika Son

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die aarde die draai en die berge word glad gewaai
Sonder verlies of gewin.
Die...






Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar