Musiek & Lirieke: fantasie

Titel: Soms bly 'n wens maar net 'n wens - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 29 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


soms wens ek
dat ek teen die kobaltblou
van die hemeltrans
(met my vinger natuurlik)...




Titel: Nog net een ding om te sê (Woes skryf Woes no. 69) - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek het al oor 'n ster geskryf
oor die son en ook die maan
oor...




Titel: Ek wou maar net 'n ent langs die see gestap het - Bets Bronkhorst

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Vroegoggend soos ’n sonop-kind
volg my voete die paadjie na die strand
’n sagte son...




Titel: Briefie vir jou (8) - borrels

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


ek sou graag vandag vir jou
‘n roomwit roos wou pluk
of ‘n bos magrietjies...




Titel: IMPROMPTU - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Oppad flits kosmosse verby
in ñ surealistiese blur
van amper-kleur

slaptjips se geur
(nog van...






picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar