Musiek & Lirieke: frustrasie

Titel: Ek hoor jy wil jou tasse pak - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


 Groet dan maar jou Tafelberg
en groet jou Bloubergstrand
groet jou branders waar hul breek...




Titel: Hardloop

Projek: SELF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie is n liedjie wat Nicole Scherzinger geskryf het “Run” ek het dit oor vertaal...




Titel: Verflenterde letsels - Evelyn van der Merwe

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: LETSELS

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Met jou ou flenter-vodde hoed,
oë stokstyf starend na niks,
diep-kerf plooi vergete gisters,
slegs...




Titel: Die Kinderdief (#) - Charleine Olivier

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOORD-UITDAGING vir April

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


môre toe
hulle jonk
was gewees
die coke generation
is hul jeug gesteel
deur euwels...




Titel: Hakuna Matata

Musiek & LiriekeKarmenaadjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


(i)
Hoe my ding, hoe kan ek sing
hakuna matata?
As tussen ons, so pynlik,...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar