Musiek & Lirieke: godsdiens

Titel: My kaalvoet gedig - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


vandag skryf ek ‘n kaalvoetvers
sonder pretensie of om voor te gee,
krabbel ek sommer...




Titel: Sy Binnetuin - Evelyn van der Merwe - Elvina

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


 Soos moedernatuur
haar seisoenkalender blaai
so ook ons gevoelens
wat op en af skoppelmaai

Soos...




Titel: Ek is meer werd - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


 U woord sê U ken my by die naam
tot die hare van my hoof...




Titel: In die lig van Bethlehem ster - Anze Bezuidenhout (* Anetjies)

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


wie sou kon dink dat eeue terug
soos deur profete lank reeds gesê
daar ‘n...




Titel: Pad Corli Lewis

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hoopstad
Geloofstad

Wat is die regte pad?

Wanneer draai mens af?
Wanneer hou mens aan?...






DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar