Titel: AGTER BLOU DEURE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 11
wondloos ontspanne gaap-gaap
slurp my bed my op
en vaak-vaak raak ek aan die slaap...
Titel: Uitgespoeg deur die see - Deur Ita
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Ek is soekende na swaar klinkende klanke wat soos musieknote kan klap.
Ek het afgekom...
Titel: GRYS WOENSDAG - Deur Charles Binoir
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9
Jammer dat die Gedigte afdeling nie voorsiening maak vir voordrag nie.
Ek kon die begeerte...
Titel: MY INCREDEBLE GOUE TAND
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10
Met my fanfare – tong-in-die-kies fanfare – “Maduvis se Tools”, het ek fouteer. Ek is...
Titel: DIE HOEKIE SITTER
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 28 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Ek sien dit baie by diere. Die eenkant een, keer hom maar aan, hy voel...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur hopeanointed
Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!