Titel: KUNS, VERVALSINGS - En die ware, opregte Kunstenaar.
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12
Vervalsings, na-maaksels, is deur die eeue ’n nering en ook ’n hoog gespesialiseerde bedryf –...
Titel: EN HY GIGGEL IN SY NAAKTHEID
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
aan my regterkant sien ek dit
en impulsief biggel ’n traan
oor my nat bewende...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?