Musiek & Lirieke: humor

Titel: WAAR IS JY NOU

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 20 Jun 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13


Dit is WOES se pret week. Indien jy nie kan smile nie, blaai gerus weg....




Titel: HARTSEER

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12


Hierdie, my laaste in die reeks versies oor masker draers, is opgedra aan Olaf.
Geniet...




Titel: EN HY GIGGEL IN SY NAAKTHEID

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


aan my regterkant sien ek dit
en impulsief biggel ’n traan
oor my nat bewende...




Titel: Sy Wil Rock en Roll in Afrikaans

Musiek & Liriekespyker koekemoer Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 20 Feb 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dis die Saterdag skop
Ek sluk ‘n dubbel dop
Met ‘n stuk Boerewors daarby
My...




Titel: Lank Gewag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Verse 1
op die grens van ons gemakstreek
waar selfvertroue en dapperheid ontmoet
was ons...






Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar