Titel: Jy was mooi maar jy was mal - Breed
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Jou oë was bruin
My oë is blou
Ek wonder hoe ek sal voel
as...
Titel: Ek wil vir jou gee in oorvloed
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 02 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Vir jou
My liefling man
wil ek gee
Alles in oorvloed
Sal jy nooit tekort...
Titel: Skilpadvlei -(tarrarara boemdery)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Met slakkepas na skilpadvlei
het ons die Sondag weggery....
Die winterson was warm op...
Titel: in die na-nag se ink - Anria
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
(... in die na-nag se ink
mag ek
gaan kuier by wie
of waar ek...
Titel: Kabouters bestaan mos nie - RUDI COETZER
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 24 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Beelde van grootoog uile
vlieg stil
met vlerke netjies gevou
punte na onder
in kamers...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Viooltjie
Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.