Titel: Hoe water my mond - RUDI COETZER
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Jou borste volrond
handvol-perfek en beur
uitnodigend byna ontsnappend
teen jou dun wit bloes
hoe...
Titel: Maart is die lekkerste maand - Rudi Coetzer
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Hoho-ho
Maarttyd
is paartyd
hoho-ho
dis makliker vir die ooievaar
as vir kersvader
om deur...
Titel: Speel-speel deur die lewe - Ano
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Uit jou kitaartjie met sy silwer snaartjie
Vloei sagte melodieë nou onhoorbaar uit
Van liefde...
Titel: Iets is weg - Anria
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Ek soek in elke hoek
van my huis
ek soek hoog en ek soek laag...
Titel: Driekie Grobler - Balke saag
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Nagtelike simfonie
van valse kakofonie
wat aan nerwe knaag
my kosbare slaap vertraag.
Eers sag...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Doret Johnstone-Robertson
'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.