Musiek & Lirieke: inspirerend

Titel: SKEMERAAND OOR JONKERSHOEK - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


o helder, helder water
o groenste, groenste blaar
kyk hoe lê die lelieblom
so skoon...




Titel: Onthou - Magda de Korte

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


die hout knetter gesellig in die vuur
stuur 'n warm gevoel deur my
van opgewondenheid...




Titel: Bundel vir Madeliefie 4 deur Janelotte en Sneeuwolf

Musiek & LiriekeJanelotte Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Rondom Graaff-Reinet is berge




Titel: Die swaeltjie - gesing deur Virginia Lee

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Kom ons begint hierdie week net op 'n mooi noot.
Thanks

2015/10/25




Titel: Ek hoor jy wil jou tasse pak - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


 Groet dan maar jou Tafelberg
en groet jou Bloubergstrand
groet jou branders waar hul breek...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar