Musiek & Lirieke: inspirerend

Titel: SY Snoeisker - Evelyn van der Merwe

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: SKER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


 Soos moedernatuur,
seisoenkalender blaai,
so ook ons gevoelens,
wat op-af skoppelmaai/

Soos droë bruin blare,...




Titel: Laaste oorblyfsels 2 - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 05 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Snags in die heldeakker sweef spoke rond
sleep hulle hare op die grond

en bedags...




Titel: Verse deur Vic Viviers

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Dis met absolute nederig en eer wat ek hierdie voorlesings aanbied.
Geniet dit asseblief saam...




Titel: In die koelte van 'n krom Karee - Evelyn van der Merwe

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


In die koelte van ’n krom Karee,
sprei lappieskombers en vonkelwyn,
Malmiere baljaar in smelt...




Titel: Afrika Voelverskrik

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


 Afrika behoort aan my
.....................en die een wat hoor
..........hoe die brons patroon
stadig in...






Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar