Titel: Heilige Gees
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
(Vers 1)
Die kerk sing saam en bring eer
Skielik voel ons die gees daal...
Titel: Windstil - Koekekranka
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Dit is 'n windstillê lui lentedag
met varkore wat spierwit bloei
saam met 'n fyntuinmengelprag....
Titel: Veraltyd Daar
Projek: KIES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
(Vers 1)
Die waarheid le tussen my en jou
Kyk hoe vir is ons in...
Titel: SY Snoeisker - Evelyn van der Merwe
Projek: SKER
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Soos moedernatuur,
seisoenkalender blaai,
so ook ons gevoelens,
wat op-af skoppelmaai/
Soos droë bruin blare,...
Titel: Deur na die Vader - JoeyBuitendag
Projek: PROJEK – DEURE (2015-03-18 tot 2015-04-01)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Deur ons lewensweë mag ons dink
dis makliker is vir ‘n kameel
om deur die...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .