Musiek & Lirieke: kinders

Titel: Met liefde van pa

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – KRUISPAD (2015-06-10 tot 2015-06-23)

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 04 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


VERS 1
Ons ken mekaar lang voor jy lewe
Toe het ek jou pad netjies...




Titel: 'n Stukkie hemel in ma

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


(VERS 1)
Krag van bo, ons lewe saam op aarde
Niks sonder mekaar, in die...




Titel: Heilige verhaal

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – HANDE (2015-09-30 tot 2015-10-13)

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 13 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


VERS 1
God se nasie, bring eer aan Hom
Alle engele kniel neer voor Hom...




Titel: Deernis van 'n Moederhart - Ita

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


soveel pypies karteer jou lyfie
vergeefse steriele tentakels na hartmonitor
flikker rooi-ogig as moegsterf van...




Titel: Toemaar , my Meisiekind - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 27 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


toemaar
my meisiekind...
die lewe is maar so
soms loop dinge afwaarts
maar altyd weer...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar