Titel: Die misterie van 'n Gawe- Josh Groban
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
My stem . . .
dit breek –
na al die harde werk
hoekom?
Dit...
Titel: Liefde is vir die voëls - Viooltjie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
dis die sout op haar lippe
dis die sout oor haar wang
en sewe pelikane...
Titel: Somewhere over the Rainbow - IZ
Projek: LIED
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Luister net hoe inspirerend en pragtig is hierdie lied
Titel: Verse deur Vic Viviers
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Dis met absolute nederig en eer wat ek hierdie voorlesings aanbied.
Geniet dit asseblief saam...
Titel: Soms bly 'n wens maar net 'n wens - Anzè Bezuidenhout
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 29 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
soms wens ek
dat ek teen die kobaltblou
van die hemeltrans
(met my vinger natuurlik)...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Zymrly
Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe