Titel: SKEMERAAND OOR JONKERSHOEK - Viooltjie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
o helder, helder water
o groenste, groenste blaar
kyk hoe lê die lelieblom
so skoon...
Titel: Onthou - Magda de Korte
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
die hout knetter gesellig in die vuur
stuur 'n warm gevoel deur my
van opgewondenheid...
Titel: Die wolke lyk soos 'n wattekombers - Magda de Korte
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
die wolkies lyk soos 'n wattekombers
spierwit, lig en sag
so rein en ongeskonde
op...
Titel: Kersfees in Brackenfell - Viooltjie
Projek: KERSFEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
ons steek vanaand die kerse aan
wyl ons harte weer gedenk
die stal, die krip...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?