Musiek & Lirieke: liefde

Titel: Boereseun

Musiek & Liriekespyker koekemoer Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek het die nommer geskryf wat opgeneem is deur die Afrikaanse "girl group" SHIMMER  op...




Titel: Jy is alles in een mens

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Vers 1:
My lief jy’s nie ’n digter
Wat met woorde veel kan toor
Jou...




Titel: Soet Melk Kaas

Musiek & Liriekespyker koekemoer Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Uit geskop op my pampoen kop
deur 'n sms van hel
Short en sweet
En...




Titel: luister

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


luister, elkeen luister
aardbewoners
moenie die nuus mis nie
al wat het
en niks het...




Titel: wasdag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


week my in U wasmasjien Heer
dat ek skoon anderkant uitkom
skrop my tot ‘n...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar