Musiek & Lirieke: liefde

Titel: Kon nek maar - Evelyn van der Merwe -Elvina

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Kon ek maar
huppelend kosmosse vir jou in die wye veld loop pluk
met hul...




Titel: My liefde staan wag by die poorte van jou hart - Bets Bronkhorste

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


 Hierdie jaar wil ek,

my kampstoel langs jou hart oopvou
om rééds douvoordag by jou...




Titel: Jy smoor my woorde met 'n kus - Bets Bronkhorst

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


 Tussen jou oë en die hemel blou
storm my gedagtes onbeheerbaar flou
dis soentjies en...




Titel: Jans . . en . . . ville - Karmenaatjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Tussen bitteraalwyn
en doringnoors,
daar het ons liefde gevind -
Tussen bitteraalwyn
en doringnoors,
daar...




Titel: Volmaakte heerlikheid - Suzette Strydom

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In ‘n blougleuf van die maan
voel ek ‘n ligte vibrasie
van opgehoopte emosies
deur...






Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar