Musiek & Lirieke: liefde

Titel: Eet my - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Jou kop is katedraal
jou ken kandelaar
jou oë is kristal

en jou woorde
laat...




Titel: In my oog se veraf kyk - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Oog

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


my verlange stroom soos druppels sag
oor die deining van my kartel-wang
in die hartseerkeep...




Titel: PATRIOT - Karmenaatjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


En in hierdie Mara-dag se gaan lê
as ons vanaand
weer die son gaan tatta...




Titel: Magtige waterval van ons liefde _ Anzé Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


waar ek daagliks in ekstase verdwaal
in ongekende geluks-waterpoele
saggies draal tussen die groen mos...




Titel: STERRE- NAG - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: KERSFEES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


hoe stil was die Kgalagadi-nag
onder 'n donker hemel
waar die sterre prag
met net...






Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar