Musiek & Lirieke: liefde

Titel: Vir 'n Malgas - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Soos malgasse
- by Lambertsbaai -
wat altyd weer terug huistoe kom
en neerstryk op...




Titel: Hier op die v laktes van moedverloor - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Skeur my hart uit
met jou gesplete tong
skiet my op kortafstand
in die kop...




Titel: Droombeeld - Kiran

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


In die buitenste ruimte
van my menswees – daar
waar drome skuil – ontvou
‘n...




Titel: Die son slaap in die boom - Anria

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vroegoggend terwyl die loeries sing
het die son uitgestrek
en diep gegaap
ja die son...




Titel: Die blou van onthou - Six Sigma

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


 Die blou van onthou,
Lê in my hart so grou,
Ten spyte van die oggend...






DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar