Titel: Bok-ka-pat-er jou lekker ding
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Bok-ka-pa-ter jou lekker ding
jou swart-hempie-vir-ñ-rokkie
laat my voëltjie sing
Jan Pierewiet Jan Pierewiet
......
Titel: Afrika Voelverskrik
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Afrika behoort aan my
.....................en die een wat hoor
..........hoe die brons patroon
stadig in...
Titel: Laatnag paddas - Camsica
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Dis twee uur
na middernag
ek uiloog
(alweer)
my gedagtes
- hoehoe -
‘wyl wolf...
Titel: Swartbessies en sprokies - Camsica
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
As ek
gerook is
dink ek
(somehow)
aan jou
kruip jy
strangely
onder die
melkweg...
Titel: Natuur skoene - Evelyn van der Merwe - Elvina
Projek: Natuur Projek
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
hierdie skoene het duisend duidelike myle gestap
in dik Bosveldsand skerp kameeldoring flenters getrap
oor...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.