Musiek & Lirieke: ouers

Titel: Veraltyd Daar

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: KIES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


(Vers 1)
Die waarheid le tussen my en jou
Kyk hoe vir is ons in...




Titel: Wees Vry

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – KRUISPAD (2015-06-10 tot 2015-06-23)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


(Vers 1)
Ek onthou toe ek vir jou gevra het.
Op my knieë in gebed...




Titel: Hande van 'n Ma se liefde

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die liefde erosie lê
in jou handpalms geweef
jou menswees, jou hart, jou alles
het...




Titel: 'n Stukkie hemel in ma

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


(VERS 1)
Krag van bo, ons lewe saam op aarde
Niks sonder mekaar, in die...




Titel: Nuwe Jaar - Kreatiewe bestuurder

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


 dis stil
lank lank na middernag
en die oujaar se skelet
lê bleek, gedweë eenkant...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar