Titel: Terwyl ek haar van Jesus leer - Bets Bronkhorst
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Ek neem haar hand en lei haar
op Jesus se voetpaadjie
ekself is soms onseker...
Titel: Asem - Jackie Hartmann
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 10 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die blom in jou hare laat my altyd snak
Na my asem
In die donker...
Titel: Onder die skemerboog - soek my verlangend na jou spoor
Projek: FORUM KOMPETISIE – MAART 2014
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Onder die skemerboog . . . soek ek verlangend na jou spoor
Wanneer skemeraand homself...
Titel: Goed, beter, beste
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 15 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Met hierdie oogding van my, het nou, aan die einde van my mensebestaan, ‘n totaal...
Titel: storm sonder reën - Anria
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Wanneer sy die inspirasie kry
skryf Anria lees werke
Baie dankie
Willie
2013/12/02
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.