Musiek & Lirieke: regering

Bladsye:

Titel: Niksseggende navorsing

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


 Stagneer
Staan stil
Stagnate
tot stof en roet vergaan sonder dat iemand die proses omkeer....




Titel: Die Road-RAGE song

Musiek & LiriekeRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jul 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ag ek shit sommer ñ brick
die ou hier voor my in die traffic
is...




Titel: SYPAADJIE OTTOMAN - Ffeerg xuoreL

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die vinnigste groeiend sosiale, maatskaplike probleem.
Alleen kinders.
Bedelaars, gom snuiwers, handsak rowers - gee...




Titel: HIERDIE SONDAG MET VREEMDE STORIES - EEN

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die kunste is alhier op Woes die onderwerp. Die strewe is die bewaar, uitbou –...




Titel: agtergeblewe paradys

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


in jou dol en leë strate
in hartseer agterplase
is skoonheid diep, diep weggebêre

ver...




Bladsye:


Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar