Musiek & Lirieke: sosiale kommentaar

Titel: Hande van 'n Ma se liefde

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die liefde erosie lê
in jou handpalms geweef
jou menswees, jou hart, jou alles
het...




Titel: Die Kinderdief (#) - Charleine Olivier

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: WOORD-UITDAGING vir April

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


môre toe
hulle jonk
was gewees
die coke generation
is hul jeug gesteel
deur euwels...




Titel: Loretta van der Merwe - Gister is 'n vêr land

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Titel-uitdaging

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


 Gister is ’n ver land
in die stof van tyd begrawe.
Gister is ’n ver...




Titel: Kaggelvuur teen winterkou - Joey Buitendag

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – VUUR (2015-04-15 tot 2015-04-29)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


As die somer se warm verdwaal
op verlore paaie
van die winter se kaal
en...




Titel: Deur na die Vader - JoeyBuitendag

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – DEURE (2015-03-18 tot 2015-04-01)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Deur ons lewensweë mag ons dink
dis makliker is vir ‘n kameel
om deur die...






BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar