Titel: Dis alles genade van Bo - borrels
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die raampie is deur 'n Amerikaner in 1880 al geskep en is al op vele...
Titel: SY Snoeisker - Evelyn van der Merwe
Projek: SKER
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Soos moedernatuur,
seisoenkalender blaai,
so ook ons gevoelens,
wat op-af skoppelmaai/
Soos droë bruin blare,...
Titel: Afrika Voelverskrik
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Afrika behoort aan my
.....................en die een wat hoor
..........hoe die brons patroon
stadig in...
Titel: Beg(r)aafde geliefdes - Woordverwerker ( Projek Bederf)
Projek: BEDERF
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die dooies is die gelukkiges.
Geen kans vir verwyte,
geen kans om te kan dwaal,...
Titel: Soms bly 'n wens maar net 'n wens - Anzè Bezuidenhout
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 29 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
soms wens ek
dat ek teen die kobaltblou
van die hemeltrans
(met my vinger natuurlik)...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Nini Bennett
Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.