Musiek & Lirieke: sport

Bladsye:

Titel: Die Road-RAGE song

Musiek & LiriekeRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jul 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ag ek shit sommer ñ brick
die ou hier voor my in die traffic
is...




Titel: DAAI DRIE EN DAAI DATE

Musiek & LiriekeKarmenaadjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Feb 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


(i)
Ek vra toe 'n langhaar bok
Nog mooier as die goud en groen
Om...




Titel: SONDAG SAAM MET OUPA - en sy plastiek-sak-toegedraaide- voete

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 11


My naam is Minette. Ek sien oupa hardloop uit tyd uit, hy gaan nie sy...




Titel: Die Bokke-rol

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Aug 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Maak jou rug styf
Skenk jou bloed en jou lyf
Vat elke stamp en stoot...




Bladsye:


Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar