Musiek & Lirieke: universiteit

Bladsye:

Titel: Tuta

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tuta en die toonleer toernikette
breek all wette
van musiek
en liriek
hulle slaan my...




Titel: Sin en Carriculum Vitae - Bobbette Smit

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek dink Bobette mag maar haar hand aan die skryfkuns waag

Dankie en
Luister gerus...




Titel: verlore inspirasie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee,
met n tikkie skeinheiligheid
Van ‘n polisiekar wat ver-langs verbyry...




Titel: ons Palmboom

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee,
met n tikkie skeinheiligheid
Van ‘n polisiekar wat ver-langs verbyry...




Bladsye:


Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar