Titel: Skaakmat
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Vers 1 & 2:
Ek staan hier voor die deur
Wonder is dit die laaste...
Titel: Windpomp
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Een dag op ‘n agterpad na Victoria-Wes
moet ek stop want my tjor het ‘n...
Titel: Se vir my Sarie
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 19 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Ok, Ek het nou die eerste vers en die eerste stuk van die Chorus.
Ek...
Titel: Liewe Leser
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
(verse1)
Woorde raak skaars
Soos elke goeie rede wat ek het
Om jou te onthou...
Titel: Hartbreek Hotel
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 12 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek is gister se rock en roll hero
‘n ster wat op die radio was...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Nini Bennett
Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.