Titel: Die swaeltjie - gesing deur Virginia Lee
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Kom ons begint hierdie week net op 'n mooi noot.
Thanks
2015/10/25
Titel: Twee harte
Projek: Praat
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 20 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
VERS 1
My hart is hier deur jou gesteel
Skielik sal ons ‘n nuwe lewe...
Titel: Beheer
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
VERS 1
Soos ons twee uitmekaar
Sonder rigting waar jy gaan
So leef ons sonder...
Titel: 10 000 drome
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 16 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Vers 1:
Wat is 'n hemel sonder sterre?
Soos om jou naam weg te bere...
Titel: Jy's die ritme
Projek: WOES Skryf WOES 2015
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 16 Mar 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Vers 1:
Ek onthou jou trane rol
Sop nat oor jou wange vol
Die mis...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe