Musiek & Lirieke: verlange

Titel: Glas vol Sterre - Kreatiewe Bestuurder

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Buitenste ruimte (18-02-2015 tot 03-03-2015)

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 21 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


 ek versamel hulle
aand na aand na aand
in my eie diepboomwaterglas
ongemerk en talloos...




Titel: Jans . . en . . . ville - Karmenaatjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Tussen bitteraalwyn
en doringnoors,
daar het ons liefde gevind -
Tussen bitteraalwyn
en doringnoors,
daar...




Titel: Volmaakte heerlikheid - Suzette Strydom

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In ‘n blougleuf van die maan
voel ek ‘n ligte vibrasie
van opgehoopte emosies
deur...




Titel: In my oog se veraf kyk - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Oog

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


my verlange stroom soos druppels sag
oor die deining van my kartel-wang
in die hartseerkeep...




Titel: Sê my wat..

Musiek & LiriekeWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Mis

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Somtyds beteken die versies wat ek skryf
net iets totdat daar iets beters kom.
Die...






As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar