Musiek & Lirieke: vreugde

Titel: Dans van die reën... - woord en klank nabootsing

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Dans

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


horison

blitse

flitse[dans]

rammelweer

rammel[weer]

r a m m e l

R a M M...




Titel: DIE HOEKIE SITTER

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 28 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Ek sien dit baie by diere. Die eenkant een, keer hom maar aan, hy voel...




Titel: Lied sonder woord

Musiek & LiriekeVic Viviers Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 11


Kom gerus in 'n goeie luim op hierdie Maandag en luister na my splinternuwe komposisie,...




Titel: KUNS, VERVALSINGS - En die ware, opregte Kunstenaar.

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12


Vervalsings, na-maaksels, is deur die eeue ’n nering en ook ’n hoog gespesialiseerde bedryf –...




Titel: MY CV - DIE STORIE VAN MY LEWE

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 20 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 18


Die gebruik het pos gevat om vir ’n persoon wat merk maak, ‘n lys van...






ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar