Musiek & Lirieke: vreugde

Titel: Lank Gewag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Verse 1
op die grens van ons gemakstreek
waar selfvertroue en dapperheid ontmoet
was ons...




Titel: ons Palmboom

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee,
met n tikkie skeinheiligheid
Van ‘n polisiekar wat ver-langs verbyry...




Titel: Die Bokke-rol

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Aug 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Maak jou rug styf
Skenk jou bloed en jou lyf
Vat elke stamp en stoot...




Titel: Tussen ons

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


(Duet)

Vrou:
Nou na soveel jare saam
sien ek nog telkemaal,
die twyfel in hul...




Titel: olke bolke

Musiek & LiriekeDelene de Wet Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


- vir 'n spesiale sanger na aan my hart

olke bolke riebeek stolke
olke bolke...






Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar