Musiek & Lirieke: vrouens

Titel: Looks can be decieving...

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Sy’s die girl wat alleen laatnag stap
Sonder ‘n ou aan haar kant
Maar sy...




Titel: Lank Gewag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Verse 1
op die grens van ons gemakstreek
waar selfvertroue en dapperheid ontmoet
was ons...




Titel: ons Palmboom

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee,
met n tikkie skeinheiligheid
Van ‘n polisiekar wat ver-langs verbyry...




Titel: olke bolke

Musiek & LiriekeDelene de Wet Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


- vir 'n spesiale sanger na aan my hart

olke bolke riebeek stolke
olke bolke...




Titel: Kinders van die Aarde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


VERS 1:
ek wou nog vra
wat is jou naam
maar voor die mens se...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar