Musiek & Lirieke: wanhoop

Titel: naamlose nommer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)

Musiek & LiriekeTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


my veglustige kloue kerf diep
verby die klaaglied van jou rukkende siel
so ver en...




Titel: Skarlakenson vir my Pa - Anzé Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


waar die kyke
van jou onthou
hul te pletter loop
soos branders
teen skurwe rotse...




Titel: aan niks - en aan 'n Maandag - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 17 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


. . . en toe het die stilte gekom.

Haar houthuis se deur het sy...




Titel: Vir jou vleg ek ‘n droomvanger

Weergawe: 5 | Datum gepubliseer: 26 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 18


ek wil vir jou, my lief
‘n droomvanger vleg
met engelvlerke versier
soos direk van...




Titel: In my oog se veraf kyk - Anzè Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Oog

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


my verlange stroom soos druppels sag
oor die deining van my kartel-wang
in die hartseerkeep...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar