Musiek & Lirieke: wanhoop

Titel: Word Alles

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Daar brand diep in die woesteny 'n vuur wat flikkerend vlam en vlou
Die blindheid...




Titel: Spieëlbeeld van my hartsverlange - Anze Bezuidenhout

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Lewe

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 25 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


 staar ek stil en met ‘n swart gemoed
na onnodige storms wat in my woed...




Titel: Genoeg

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek kon genoeg wees as 'n oomblik,
of as 'n droom.
'n Gedagte,
die blou...




Titel: EK is 'n koning

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die aarde gee jou ñ arm gee jou ñ hand
die aarde gee jou grond...




Titel: Kom gerus saam, jy kan vlieg - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ver verby papawer se kleur
verby die voorhandliggende prag
daar waar visoene en hallusinasies op...






Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar